Visit Wellington

  • 104 Main Road
  • Wellington, South Africa
  • 7655
  • SOUTH AFRICA
  • +021 864 1378
PUBLIC PROFILE
Sep 24 Tue
  1. Nasionale Braaidag

    9:00 AM - 11:00 PM CAT
    Add to Your Calendar
    Added by Sunè Samuels
    70816230_1015260985483372_5261284476029239296_n.jpg -  Visit Wellington  image
    @ Plaashek Mark
    Ons vure gaan hoog brand * Daar gaan gebraaide chops*wors*slaaie te koop wees & vars vleis vir die wat verkies om self te braai. *Speelplek vir kinders* Lafenis vir die droë kele *Stalletjies* Kos kenner Isabella Niehaus gaan ons vereer met haar teenwoordigheid* Vermaak is Steven-Joe & Engela wat ons gaan bederf met *Country*Country Rock*Classical*Folk*. Skink vir jou ń lafenis, sit agteroor & ontspan. *Reg van toegang voorbehou*