Visit Wellington

  • 104 Main Road
  • Wellington, South Africa
  • 7655
  • SOUTH AFRICA
  • +021 864 1378
PUBLIC PROFILE
Nov 9 Sat
  1. Canetsfontein Visvang Kompetisie en Familiedag

    8:00 AM - 5:00 PM CAT
    Add to Your Calendar
    Added by Sunè Samuels
    70641337_2485707021709040_808610275887415296_n.jpg -  Visit Wellington  image
    @ Canetsfontein
    Nooi die hele gesin - ouma, oupa en die kinders se pelle!

    9 November 2019 (Saterdag) hou ons ons eerse VISVANG KOMPETISIE en FAMILIEDAG op Canetsfontein Organic Wine Olive and Fruit Estate!

    (Ons ingang is net verby Dunstone op jou regterkant)

    Vanaf 08h00 – tot laat
    R180 per person inskrywing (per visserman) en kry 'n gratis bier!
    Besoekers, mamma’s en kinders wat nie vis vang nie, kry gratis toegang!

    DAAR SAL KLOMP PRYSE TE WEN WEES!!!

    Vis in die dam is carp and bass.
    GROOT PRYS VIR DIE GROOTSE KARP!!
    en nog vele spog pryse!

    Kontak vir kaatjies: canetsfontein@gmail.com
    of WhatsApp Janiene by 071 248 1222

    DAAR SAL WEES:
    Piekniek geriewe – bring die hele famielie, die kinders kan lekker op ons groot grasperk speel.
    Daar is 'n swembad – onder eie toesig asseblief, trampolien, swaaie en 'n springkasteel!

    BRING SAKGELD VIR:
    Kos stalletjies, braaivleis, wyn, koeldrank, plaas groente, ens.

    U mag u eie kampstoele, sambrele, grondkomberse ens saambring.

    Canetsfontein ondersteun die verantwoordelike genot van alkohol, en geen wyn word bedien of verkoop aan persone onder die ouderdom van 18 jaar nie.
    Want to attend? You must be logged in to join this event.