Visit Wellington

  • 104 Main Road
  • Wellington, South Africa
  • 7655
  • SOUTH AFRICA
  • +021 864 1378
PUBLIC PROFILE

Day View

Back to Upcoming Events
Oct 22 Fri

Events (3)

  1. Stage 5 | Live Broadcast | 2021 Absa Cape Epic

    8:25 AM CAT
    Add to Your Calendar
    Added by Sunè Samuels
    245036549_10159882840938319_6139810149083883107_n.jpg -  Visit Wellington  image
    @ Facebook Live
    Short and brutally steep, on exhausted legs, Stage 5 will be a major physical and psychological hurdle on the Trail To Val de Vie.
    In the past stages like these have been dubbed play days, but there is little playful about this intense test. The climbing starts virtually instantaneously. Leaving Wellington, the only way is uphill on the lengthy Hawequa Climb. It is never steep, but rather a slow, leg-sapping grind.
    The descent from the summit starts on dusty dual track, before slipping into the Brooklyn Bridge singletrack. Singletrack climbs and descents blur into one vision of agony and ecstasy thereafter. Up Seven Peaks, down Cool Runnings, up Aap d’Huez into Full Monty – the day’s Land Rover Technical Terrain – and a further black diamond, black route loop.
    The fun, games, climbing and, in all likelihood, suffering are not quite over yet. Riders must battle home for very hard-earned rest and recovery ahead of a big weekend of riding.
  2. Tuin van Digters-fees

    Starts 2021/10/22 at 4:00 PM CAT
    Ends 2021/10/23 at 10:00 PM CAT
    Add to Your Calendar
    Added by Sunè Samuels
    241679480_4174613519274391_3703608982776158676_n.jpg -  Visit Wellington  image
    @ Breytenbach Center
    TIENDE TUIN VAN DIGTERS OP 22 EN 23 OKTOBER IN WELLINGTON - HIER IS DIE PROGRAM!

    Die gewilde Tuin van Digters-fees, wat oor die jare gevestig is as die tuiste van die Afrikaanse digkuns in Suid-Afrika (en die wêreld!) vind op Vrydag 22 en Saterdag 23 Oktober die 10de agtereenvolgende jaar by die Breytenbach Sentrum in Wellington plaas. Dit word in samewerking met NB-Uitgewers/Publishers weer moontlik gemaak danksy ‘n ruim bydra van die Dagbreek Trust.

    Liefhebbers van digkuns kan oudergewoonte uitsien na verskeie bekendstellings van nuwe bundels, voorlesings, boekuitstallings, gesprekke en ‘n besondere aanbieding oor vertalings deur PEN Afrikaans, sing van getoonsette gedigte, ‘n pragtige kunstalling en samesyn met digters soos nêrens elders nie.

    Alfred Schaffer, die Nederlandse digter wat al jare in Suid-Afrika woon en wie se gedigte ook al in Afrikaans vertaal is, is die digter wat vanjaar gehuldig word.

    ‘n Spesiale program en voorlesings word ook aangebied ter ere van die digter PJ Philander, wat in November sy 100ste verjaardag sou vier.

    Verder word die Ingrid Jonker-prys vir ‘n Afrikaanse debuutbundel ook weer by Tuin van Digters toegeken – aan Ryan Pedro vir sy bundel Pienk ceramic-hondjies.

    Turksvy Publikasies stel ook die bloemlesing pandemiegedigte Maskers en mure (met 142 bekende en onbekende digters) bekend. Benewens ‘n gesprek met onder andere een van die samestellers, Daniel Hugo, is van die digters se gedigte deur Frazer Barry getoonset. Hy sal dit ook sing.

    Ons Klyntji, die alternatiewe, veeltalige zine wat gedigte, kortverhale, fotografie en strokiesprente publiseer, word ook weer by Tuin van Digters bekendgestel.

    BESPREKINGS EN NAVRAE
    Jeanne-Mari Gerber 073 435 1022
    besprekings@breytenbachsentrum.co.za

    Die volledige program is ook op die webwerf beskikbaar by www.breytenbachsentrum.co.za
  3. Woordmakers: Recto / Verso

    6:00 PM CAT
    Add to Your Calendar
    Added by Sunè Samuels
    245302064_4379433752173355_5663653428788273836_n.jpg -  Visit Wellington  image
    @ Online Event
    Art Exhibition opening
October 2021
nSunMonTueWedThuFriSat
26272829
 1
301
 3
2
 1
3456
 1
789
10111213
 1
141516
17
 1
1819202122
 3
23
 3
24
 1
252627
 1
2829
 1
30
 3
31
 1
12345
 2
6
 2