Visit Wellington

  • 104 Main Road
  • Wellington, South Africa
  • 7655
  • SOUTH AFRICA
  • +021 864 1378
PUBLIC PROFILE

Day View

Back to Upcoming Events
May 5 Wed
  1. Kwatryn Aand

    6:30 PM CAT
    Add to Your Calendar
    Added by Sunè Samuels
    172511489_3282737171825988_6568476208380810288_n.jpg -  Visit Wellington  image
    @ Die BĂ´rdienghuis Teater
    Die lewe het net vier reëls nodig.
    Kom geniet ‘n aand van Pizza & Wyn by Wellington se Breytenbach Teater in samewerking met Mont du Toit.
    Mont du Toit het onlangs ‘n kwatryn kompetisie geloods waar die publiek genooi is om ‘n wyn-kwatryn te skryf wat op die rugettikkette gebruik kan word van die Mont Du Toit premium reeks.
    Op Woensdag 5 Mei deel Stephan du Toit en Deon Meiring van hierdie kwatryne met jou, in kombinasie met n Deon Meiring vertoning.
    Bespreek vroegtydig
    Met R120 koop jy ‘n toegangskaartjie vir die aand waar jy die nuwe La Colline wyne sal proe met bypassende pizza, gevolg deur ‘n Deon Meiring vertoning.
    Digters wat nog nie vir die kompetisie ingeskryf het nie, kan besoek aflê by www.versindaba.co.za vir inligting en kwatryne indien vir oorweging.
    Sou jy ‘n gretige digter wees wat ook vir n aand die verhoog vir 5 min met Deon wil deel om self jou kwatryn voor te dra, stel ons voor jy laat geen gras onder jou voete groei nie, en skryf vandag nog in via versindaba.co.za. Rig ook n e-pos aan kelder@montdutoit.co.za om ons hiervan bewus te maak.
    Bespreking by 061 156 5386 of 082 493 9087
May 2021
nSunMonTueWedThuFriSat
252627
28
 1
29301
2345
 1
67
 1
8
9101112131415
16171819202122
23242526272829
30
 1
3112345