Visit Wellington

  • 104 Main Road
  • Wellington, South Africa
  • 7655
  • SOUTH AFRICA
  • +021 864 1378
PUBLIC PROFILE

BEHOLD ARTS AND CULTURE

Posted by Sunè Samuels on 27 June 2019 10:15 AM CAT
Default user photo

Be wowed by one of the cultural gems of Wellington where you’ll find something different around every corner.  Enjoy the ambiance of live performances at the intimate 60-seater theatre, the laid-back atmosphere at the monthly local wine tasting evenings, book club discussions and the “On Beauty” exhibition or simply sit back and relax with a cup of tea in the garden.

Open daily, except on public holidays and Sundays. Hours are from 8:30 to 17:00 on weekdays and from 9:00 to 13:00 on Saturdays. Information available at www.breytenbachsentrum.co.za, 021 873 2786, facebook and twitter.

 

Tribute to Tom Jones and Friends at Die Bôrdienghuis Theatre on 6 July

Do you remember one of S.A’s most successful bands, the Staccatos and their hit song, “Cry to Me”, sung by one of their lead singers, Steve Ashley? Then you must come to Ashley’s show “Tribute to Tom Jones & Friends” on Saturday in Renowned and respected for his world-class exhibition of pure pitching, vocal power, unique style, dynamic stage personality, surreal humour and flamboyant, theatrical performances, Steve Ashley possesses a singing style, appearance and voice strikingly similar to that of Sir Tom Jones.

His Tribute to “Tribute to Tom Jones & Friends” is an entertaining act, covering decades of hits of Tom Jones and friends, Engelbert Humperdinck, Elvis, Michael Bolton & Neil Diamond. Some of the smash hits of these celebrated icons that his audience can look forward to, include Green Green Grass of Home, Help Yourself, It’s not Unusual, What’s new Pussycat, Love me Tonight, Sexbomb, I’ll never fall in love again, (Tom Jones), Man without Love, Please Release Me, Last Waltz (Engelbert Humperdinck), When I’m Back on my feet again (Michael Bolton), Suspicious Minds (Elvis) and am I said (Neil Diamond).
The show starts at 20:00 and pizza’s and wine and other drinks will be available from 18:00. Tickets are R120 per person and can be booked at teater@breytenbachsentrum.co.za or 021 873 2786.

 

Valiant Swart in Die Bôrdienghuis op 19 Julie

Die Wellingtonner en gewilde sanger, liedjieskrywer en akteur Valiant Swart is in Wellington vir sy jaarlikse optrede in Die Bôrdienghuis in die Breytenbach-sentrum. Hy sal mooi stories vertel tussen sy gewilde en bekende liedjies en vir ’n spesiale aand in sy tuisdorp sorg.

Die vertoning begin om 20:00 en pizza’s en drinkgoed kan van 18:00 gekoop word. Kaartjies kos R150 per persoon en kan bespreek word by teater@breytenbachsentrum.co.za of 021 873 2786

 

Gesprek by Breytenbach-boekklub op 25 Julie

Willie Esterhuyze gesels met Philip Spies by Breytenbach-boekklub Prof. Willie Esterhuyze, emeritus-professor in filosoie en sake-etiek aan die Universiteit Sellenbosch, gesels op Donderdag by die Breytenbach-boekklub se gewilde gereelde byeenkoms met Philip Spies, skrywer van die boek, Afskeid van ’n volk: op soek na ’n toekoms en professor-emeritus in Toekomsstudies. Die boek se hooftemas is die toekoms van Afrikaners in `n uiters onseker land; die aard van Afrikaans-wees en Afrikaner-wees – verlede, hede en toekoms; sleutelvoorwaardes vir `n vooruitstrewende Suid-Afrika; en wat Afrikaners moet doen om `n goeie toekoms te help skep?

Die gesprek is om 18:30 vir 19:00 in Die Bôrdienghuis by die Breytenbach- Dit kos R30 per persoon en sluit wyn en ligte eetgoed in. Bespreek by 084 501 0355 / 0218737376 of thebooktraders@gmail.com

Maandelikse proe van Wellington se wyne by Breytenbach Sentrum in Wellington op 31 Julie

Die gewilde maandelikse gesellige wynproe wat deur die Breytenbach-sentrum en die wynkelders van die Wellington-wynroete aangebied word, word by die Sentrum in Burgerstraat 14 aangebied. ’n Musikant op die buiteverhoog sorg vir ’n gesellige kuieratmosfeer en smulleker pizza’s kan ook gekoop word. Kom ontspan en kuier heerlik by die tafels en stoele onder die bome voor Die Bôrdienghuis.

Die gewone laatmiddag/vroegaand-byeenkoms duur van 16:00 tot 20:00 plaas. Kaartjies vir ’n glas en wynproeë kos R50 per persoon. Vir meer inligting kontak: 021 873 1582

 

“ON BEAUTY” –  ’n pragtige uitstalling by Breytenbach Galery tot 25 Julie

Die galery is van Maandag tot Vrydag van 09h00 oop en op ’n Saterdag van 09h00 tot 13h00.

Die pragtige uitstalling, ON BEAUTY (na aanleiding van Umberto Eco) met werke deur Jaco Benade, Jennifer de Charmoy en Marieke Prinsloo het op Saterdag 22 Junie in die Breytenbach-gallery op die eerste vloer van die Breytenbach-sentrum in Burgerstraat 14 in Wellington geopen. Johann Nel het ’n Ashraf Jamal, wat nie hier kon wees nie, se indrukke voorgelees. Die uitstalling is ’n fees vir die oog en duur tot 25 Julie. Op die foto wys Denis Goldberg by die opening vir Jennifer de Charmoy en Deidre Abrahams in watter kunswerk van De Charmoy hy belangstel.

Kontak vir Anne-Ghrett by galery@breytenbachsentrum.co.za of 021 864 2988 vir besonderhede.

Nuus: Tuin van Digters 2019

13 en 14 September 2019

Vanjaar is die agtste jaarlikse Tuin van Digters, die tuiste van die Afrikaanse digkuns en vlagskipprojek van die Breytenbach-sentrum en spesiale hulde word gebring aan Breyten Breytenbach, wat op 16 September sy 80ste verjaardag vier.   Die Ingrid Jonker-prys vir ’n Afrikaanse debuut digbundel word ook by die Tuin van Digters deur haar dogter Simone Garcia Marques aan die wenner oorhandig word. Vanjaar se tema van die Tuin van Digters – (aan)dadig, is ’n skerpskepping van Breyten self (‘Ons is nie skuldig nie, ons is (aan)dadig’). Teken solank die datum aan en kry jouself gereed vir nuut doen, anders doen, oopkop doen, (aan)dadig wees. Die program sal in Julie bekendgemaak word.

For more information please visit: www.breytenbachsentrum.co.za

There are no comments

Sign in to add your comment.

Recent Posts

10 BUCKET LIST MUST-DO THINGS IN WELLINGTON!
Wellington is renowned for its beautiful Cape Dutch homesteads, picturesque environment, beautiful...
read more
VISIT WELLINGTON AND STICK TO THE BUDGET DURING TOURISM MONTH
Experience Wellington during Tourism Month without having to break the bank. The heart of the...
read more
WELLINGTON WOMEN STAND TALL DURING WOMEN’S MONTH
The Drakenstein Local Tourism Authority continues their Women’s Month crusade paying tribute to...
read more
WINTER WARMERS AT OUDE WELLINGTON RESTAURANT
Oude Wellington restaurant is the perfect winter destination for food lovers. Menu options vary...
read more
A CELEBRATION OF ARTS AND CULTURE AT BREYTENBACH CENTRE
Die geskiedkundige Breytenbach Sentrum is die plek om te wees vir kuns- en kultuurliefhebbers. Die...
read more
WELLINGTON’S VERY OWN “PLAAS MARK”
read more
BEHOLD ARTS AND CULTURE
read more
WELCOMING WINTER WITH WARM MENUS
read more
WARM WINTER ACCOMMODATION SPECIALS IN WELLINGTON
From ultra-luxury establishments to a glamping site on a wine farm, Wellington has accommodation...
read more
How to spend 2 days in Paarl and Wellington this winter (by Sarene Kloren)
Winter is the perfect time to visit the Cape Winelands towns of Paarl and Wellington.
read more

Go to blog