Visit Wellington

  • 104 Main Road
  • Wellington, South Africa
  • 7655
  • SOUTH AFRICA
  • +021 864 1378
PUBLIC PROFILE

VISIT BREYTENBACH CENTRE DURING APRIL FOR A GREAT LINE-UP OF ARTS AND CULTURE

Posted by Sunè Samuels on 27 March 2019 11:15 AM CAT
Default user photo

During April Breytenbach Centre entertains with a book launch, a book discussion, a group exhibition, a solo exhibition and the recently launched monthly Wine Wednesdays.

Boekbekendstelling – Strafjaart

11 April l Bordienghuis l 18h30 – 21h30

Ons nooi jou hartlik uit na die bekendstelling van Strafjaart deur Theo Kemp by Die Bôrdienghuis. Die skrywer van ‘Skool’ sal in gesprek wees met Ampie Coetzee.

Prys: R30 per persoon sluit wyn en versnaperings in.
RSVP asseblief na +27 (0) 84 501 0355 / +27 (0) 21 873 7376 l thebooktraders@gmail.com

Martin Steyn praat oor sy boek Losprys

4 April l Bordienghuis l 18h30 vir 19h00

Die gewilde skrywer Martin Steyn gesels met Izak de Vries oor sy boek Losprys.

Prys: R30 per persoon (sluit wyn en ligte eetgoed in).

Bespreek by +27 (0) 84 501 0355 l +27 (0) 21 873 7376 l thebooktraders@gmail.com

“Uitstelling” – ’n groepuitstalling

15 Mei l Breytenbach Sentrum

Vir meer inligting kontak galery@breytenbachsentrum.co.za l +27 (0) 21 864 2988.

Solo-uitstalling deur Zetha Baartman

’n Solo-uitstalling deur Zetha Baartman open op Saterdag 13 April om 11:00 in die Breytenbach-galery. RSVP by galery@breytenbachsentrum.co.za l 021 864 2988.

La’ Acte final: Scene II, Louis Jansen van Vuuren en Kie

Tot 11 April

Hierdie besondere groepuitstalling, wat op Sondag 17 Maart geopen het, kan nog tot 11 April in die Breytenbach-galery gesien word. Louis Jansen van Vuuren en sy medekunstenaars, wat baie van hulle skeppingsprosesse in Frankryk geleer het, se werke is te sien.

Proe Wellington-wyn by Breytenbach-sentrum

24 April

Die tweede maandelikse gesellige wynproe-aand, aangebied deur die wynplase van die Wellington-wynroete plaas.’n Musikant op die buiteverhoog sorg verder vir ’n heerlike kuieratmosfeer.

Kaartjies vir ’n glas en wynproeë kos R50 per persoon. Pizza’s kan gekoop word.

 

Anne-Ghrett Erasmus kurator by Suidoosterfees

25 April

Anne-Ghrett Erasmus, kurator van die Breytenbach-galery, is vanjaar weer die kurator van die uitstalling in die Marmer Foyer by die Suidoosterfees, wat van 25 April tot 1 Mei by die Kunstekaap in Kaapstad plaasvind. Die hele onderste vlak van die ontvangsruimte is opgeknap is en verdriedubbel. Die fokus is nou op vyf verskillende ruimtes waarvan elkeen op ‘n eko-vriendelike tema konsentreer. Dit sluit in ontwerpersmeubels, oudhede, kuns, keramiek, plante en mandjies. Anne-Ghrett het besluit om soveel moontlik kunstenaars en produkte van Wellington uit te stal. Suidoosterfees-programme is by die Breytenbach-sentrum beskikbaar.

Relax in the coffee shop, book shop, gallery, poet’s garden

The Breytenbach Centre is, except on public holidays and Sundays, open daily. The hours are from 08:30 till 17:00 on week days and from 09:00 till 13:00 on a Saturday. Visitors are welcome to visit the gallery, the gallery shop, the bookshop and the poetry garden and have a cup of coffee and something to eat in the coffee shop. Buy a gift in the gallery shop upstais or in die coffee shop downstairs. More info at www.breytenbachsentrum.co.za, 021 873 2786, facebook and twitter.

 

Wees (aan)dadig by 2019 se Tuin van Digters

Die agtste jaarlikse Tuin van Digters, die tuiste van die Afrikaanse digkuns en vlagskipprojek van die Breytenbach-sentrum, vind op 13 en 14 September plaas. Nie net sal Breyten Breytenbach en Ampie Coetzee, wat in 2019 hulle 80ste verjaarsdae vier, op gepaste wye gehuldig word nie, maar die Ingrid Jonker-prys vir ’n Afrikaanse debuut digbundel sal ook weer aan die wenner oorhandig word. Vanjaar se tema van die Tuin van Digter – (aan)dadig, is ’n skerpskepping van Breyten self (‘Ons is nie skuldig nie, ons is (aan)dadig’). Teken solank die datum aan en kry jouself gereed vir nuut doen, anders doen, oopkop doen, (aan)dadig wees.

There are no comments

Sign in to add your comment.

Recent Posts

CELEBRATE THE STORY OF PINOTAGE THIS PINOTAGE DAY IN WELLINGTON
read more
TOURISM AWARDS SHOWS OF THE BEST OF THE BEST IN THE CAPE WINELANDS
“To live a life of no travel, is like only reading one page of a book” stated Ms Chrismare Carse,...
read more
TOURISM AND JOBS _ A BETTER FUTURE FOR ALL IN THE WESTERN CAPE
This year’s theme for World Tourism Day on the 27 September is: “Tourism and jobs – a better...
read more
10 BUCKET LIST MUST-DO THINGS IN WELLINGTON!
Wellington is renowned for its beautiful Cape Dutch homesteads, picturesque environment, beautiful...
read more
VISIT WELLINGTON AND STICK TO THE BUDGET DURING TOURISM MONTH
Experience Wellington during Tourism Month without having to break the bank. The heart of the...
read more
WELLINGTON WOMEN STAND TALL DURING WOMEN’S MONTH
The Drakenstein Local Tourism Authority continues their Women’s Month crusade paying tribute to...
read more
WINTER WARMERS AT OUDE WELLINGTON RESTAURANT
Oude Wellington restaurant is the perfect winter destination for food lovers. Menu options vary...
read more
A CELEBRATION OF ARTS AND CULTURE AT BREYTENBACH CENTRE
Die geskiedkundige Breytenbach Sentrum is die plek om te wees vir kuns- en kultuurliefhebbers. Die...
read more
WELLINGTON’S VERY OWN “PLAAS MARK”
read more
BEHOLD ARTS AND CULTURE
read more

Go to blog