Visit Wellington

  • 104 Main Road
  • Wellington, South Africa
  • 7655
  • SOUTH AFRICA
  • +021 864 1378
PUBLIC PROFILE

Wellington is full of Culture

Posted by Sunè Samuels on 05 November 2018 9:10 AM CAT
Default user photo

During the month of November Breytenbach Centre offers a variety of entertainment that will suit everyone’s preference.

Join them for art exhibitions, classical music presentations and musical shows.

Karnaval-groepuitstalling by Breytenbach-galery

10 November l 11:00

Die Breytenbach Galery se nuwe uitstalling, Karnaval. Kunstenaars wat aan die groepuitstalling deelneem, is Susan Smuts, Tina Nel, Alexander Laurean, Jo Roets en Zetha Baartman. Niël Rademan is die openingspreker.

RSVP by Anne-Ghrett by galery@breytenbachsentrum.co.za of by +27 83 415 0002

of +27 21 864 2988.

'Handskrif’ – Feesuitstalling by Tuin van Digters by Breytenbach Galery

Henk Serfontein se veel geloofde uitstalling ‘Handskrif’, sal op versoek nog tot 5 November in die Breytenbach-galery in die Breytenbach-sentrum in Burgerstraat 14 in Wellington gesien kan word. Sy werke belig die binnelewe (saam met ’n gedig van elkeen) van sewe formidabele vrouedigters, naamlik, Jeanne Goosen, Antjie Krog, Wilma Stockenström, Lina Spies, Diana Ferrus, Melanie Grobler en Joan Hambidge. Kom kyk ook na die groepuitstalling in die Sentrum se nuwe galery op die grondvloer.

Meer inligting by galery@breytenbachsentrum.co.za of +27 21 864 2988 l +27 83 415 0002 l +27 21 873 2786.

 

Gewilde klassieke Sondagmiddagkonsert by Die Breytenbach Sentrum

25 November begin om 6pm

Die Breytenbach-sentrum se laaste Sondagmiddag klassieke konsert van die jaar aangebied in samewerking met Le Bac Estates en ondersteun deur die Rupert-musiekstigting. Die pianis Tertia du Toit sal twee jong violiste, Jordan Brooks en Nicholas Bruiners, begelei in ’n konsert wat die reeks op ’n hoogtepunt sal afsluit. Die uurlange Somerkonsert in Le Bac se konsertlokaal.

Kaartjies kos R100 per persoon en sluit ’n glasie wyn en ligte eetgoed in. Bespreek nou al by teater@breytenbachsentrum.co.za of +27 21 873 2786.

Jean Oosthuizen oor “Die opkoms en val van die NG Kerk” by Die Bôrdienghuis

22 November l Begin 6:30pm vir 7pm

Jean Oosthuizen, bekende vryskutjoernalis wat tien jaar lank by Kerkbode in Wellington gewerk het, se boek, Die opkoms en val van die NG Kerk, het pas verskyn. Kom luister Donderdag 22 November by die Breytenbach-boekklub in Die Bôrdienghuis in Wellington wanneer hy oor die boek gesels.

Kaartjies kos R30 per persoon en sluit ’n glas wyn en ligte eetgoed in.

Bespreek by +27 84 501 0355 of +27 21 873 7376.

 

Rekindling Creativity Workshop at Breytenbach Galery

17 November from 11am and 3pm

Come and take part in a creativity workshop on Saturday 17 November between 11:00 and 15:00 in the Breytenbach Gallery in Wellington. The workshop will be facilitated by specialist wellness counsellor and Reike Master Johann van Greunen and aims to create the environment and atmosphere where mindful awareness is sustained and creative ideas flow. Time will be given for focusing on personal goal-setting and the steps necessary to reach those goals. Creative processes will be supported by visualisation and a focus on the energy vibrations of colour and music. You need to bring your own journal and a pen and wear comfortable clothes.

Contact Anne-Ghrett at galery@breytenbachsentrum.co.za or +27 83 415 0002

or +27 21 8642988 to book.

Mike and The Harmonix sing ‘60s en ‘70s by Die Bôrdienghuis

Vrydag 16 November

Die konsert begin om 8pm maar pizzas en drankies word al van 6pm verkoop.

Toe die gewilde Mike and the Harmonix vroeër vanjaar hulle gewilde Tribute to Abba in Die Bôrdienghuis gehou het, is op die tafels gedans en gevra vir nog. Mike en sy gewilde groep musikante is op Vrydag 16 November terug, die keer as die eerste kunstenaars om op die splinternuwe buitelugverhoog by Die Bôrdienghuis op te tree. Hulle gaan die voete laat jeuk en die stof laat staan met musiek uit die sestigs en sewentigs. Hulle sing liedjies van onder andere die Beatles, James Brown, Van Morrison, The Rolling Stones, Fleetwood Mac, Tina Turner, The Eagles, Stevie Wonder, Aretha Franklin, Elton John, The Beach Boys, Neil Diamond, en Queen.

Kaartjies kos R150 per persoon en kan bespreek word by teater@breytenbachsentrum.co.za of 021 873 2786.

There are no comments

Sign in to add your comment.

Recent Posts

How to spend 2 days in Paarl and Wellington this winter (by Sarene Kloren)
Winter is the perfect time to visit the Cape Winelands towns of Paarl and Wellington.
read more
NEW KIDS ON THE BLOCK IN PAARL AND WELLINGTON WILL WOW YOU THIS WINTER
There is no better time to visit the glorious towns of Paarl and Wellington than during the cold...
read more
WINTER IN THE WINELANDS AND A FIREPLACE OR THREE
Warm up in Paarl and Wellington this winter by visiting some of our venues that will welcome you...
read more
WELLINGTON WOWS THIS WINTER
Tucked in the valley below the majestic Hawequa Mountains is the rural village of Wellington in the...
read more
BRIDE TO BE AT LANGKLOOF ROSES FARM
read more
WINTER WINNERS IN WELLINGTON
A hearty meal paired fabulous wines is the perfect recipe to conquering the cold Cape winter....
read more
EXPLORE THE ARTS AT BREYTENBACH CENTRE
The Breytenbach Centre is a hub of theatrical and artistic activities during June.
read more
GET SET FOR A SHIRAZ SPECTACULAR: 7 DAYS OF SUBLIME FOOD AND WINE
read more
2019 BERG ATTRACTS RANGE OF EARLY ENTRIES
read more
WHERE TO CELEBRATE MOTHER’S DAY IN WELLINGTON
Mother’s Day is a celebration honouring mothers of families, as well as motherhood, maternal bonds...
read more

Go to blog