Visit Wellington

  • 104 Main Road
  • Wellington, South Africa
  • 7655
  • SOUTH AFRICA
  • +021 864 1378
PUBLIC PROFILE

EXCITING LINE-UPS AT BREYTENBACH CENTRE

Posted by Sunè Samuels on 30 July 2018 11:00 AM CAT
Default user photo

 

The iconic Breytenbach Centre offers an exciting line-up of events to keep you busy in August.  Enjoy performance art, a book launch, pop rock and exhibitions at this popular venue.

 

The Inside Job Saterdag in Wellington (FOTO Insidejob)
The popular rock band from Paarl, The Inside Job, will perform in Die Bôrdienghuis at the Breytenbach Centre in Wellington on Saturday 28 July.

This local alternative indigenous rock band was formed in 2009 and is well-known for hardcore, funk and ballads. Each band member has more than 12 years of live experience in the music industry.
Drummer Melony Phoenixx brings along a rebellious image and sound. Her brother, Lionel John, entertains with his versatile voice and Shawn Adams brings a party element to the performance. Together they make locals proud when they rock the Paarl Rock.
The Inside Job has also been support acts for Karen Zoid, Jack Parow and Valiant Swart. In 2012 they competed against 48 bands in a national Battle of the Bands and finished 2nd.

The show starts at 20:00 and pizza’s and drinks will be sold from 18:00. Tickets are R100 per person and can be booked at Quicket or by email at teater@breytenbachsentrum.co.za.

 

 

Boeke bekendgetel in Die Bôrdienghuis (FOTO Boeke en Boeke1)

Die gewilde Breytenbach-boekklub bied in Augustus twee boekgesprekke aan. Helena Gunther praat op Donderdag 16 Augustus oor haar boek ‘Tweespoor’ en Jeremy Veary op 23 Augustus oor sy boek ‘Jeremy vannie Elsies. Die byeenkomste begin 18:30 vir 19:00 in Die Bôrdienghuis by die Breytenbach-sentrum in Wellington. Kaartjies kos R30 per persoon en sluit ’n glas wyn en ligte eetgoed in. Bespreek by 084 501 0355 of 021 873 7376.

 

Die naakte waarheid ’n Groepuitstalling

Die naakte waarheid, ’n groepuitstallings deur mediese dokters, is in die Breytenbach-galery in Burgerstraat 14 in Wellington te sien. Die dokters wat uitstal is drr. Pierre Botes, Heinz Mödler, Hannes Loots, Emile Manefeldt, Wim Gericke, Philip Cohen en Peter Nicolle. Die galery is weeksdae oop van 09:00 tot 17:00 en op ’n Saterdag van 09:00 tot 13:00. Toegang is gratis. Meer inligting by galery@breytenbachsentrum.co.za of 021 8642988 / 0834150002 / 021 8732786

 

Heinz Mödler praat oor geneeshere en hul kuns (FOTO Heinz)

Die bekende narkotiseer, kunstenaar en rubriekskrywer, Heinz Mödler, lewer op Saterdag, 4 Augustus 2018, om 11:00 ’n praatjie in die Breytenbach-galery in Burgerstraat 14 in Wellington oor dokters en hulle kuns. Dit is deel van die groepuitslalling deur medici, Die naakte waarheid. Die praatjie sal gevolg word deur 'n vertoning deur Leon Gropp. Hy sing toonsettings van NP Van Wyk Louw se gedigte sowel as van sy eie toonsettings.  

Kaartjies vir die praatjie en vertoning is R130 per persoon wat 'n glas wyn insluit. Wyn en pizza’s sal ook verkoop word.

RSVP: galery@breytenbachsentrum.co.za of 021 8642988/0834150002 / 021 8732786

 

Leon Gropp sing in Wellington (FOTO Gropp)

Die bekende toonsetter van gedigte, Leon Gropp, kuier spesiaal uit Gauteng in Wellington op Saterdag 4 Augustus 13:00 by die Breytenbach-sentrum. Sy vertoning volg op ‘n praajie in ie kusgalery deur dr. Heinz Modler, een van die kunstenaars in die goepuitstalling, Die naakte waarheid. Gropp sal toonsettings van NP Van Wyk Louw se gedigte sowel as van sy eie toonsettings sing.  Kaartjies vir die praatjie en vertoning kos R130 persoon en kan bespreek word by galery@breytenbachsentrum.co.za of 021 8642988 / 0834150002 / 021 8732786. Dit sluit ’n glas wyn in en nog wyn en pizza’s sal ook gekoop kan word.

 

 

Dink buitedieboek by Tuin van Digters 2018

Die sewende Tuin van Digters, die jaarlikse hoogtepunt op die kalender van Afrikaanse digkuns in die land, vind vanjaar op Vrydag en Saterdag 14 en 15 September by die Breytenbach-sentrum plaas. Vanjaar se tema is buitedieboek -  daar word onder meer gefokus op hoe verskillende mense uit verskillende gemeenskappe op verskillende maniere (in ’n gedig, deur musiek, met kunswerke, in openbare ruimtes, deur animasie, ensovoorts) uiting gee aan woorde, frases of gedigte om in ’n boodskap oor te dra. Die program sal in Julie bekendgemaak word. Kaartjies vir ’n tweedagpakket kos weer R300 per persoon en sluit alle aanbiedings in. Net vir Vrydag is die prys R120 per persoon en net vir die Saterdag R220 per persoon. Studente betaal R60 per dag. Bespreek nou al by 021 873 2786 of besprekings@breytenbachsentrum.co.za.  

There are no comments

Sign in to add your comment.

Recent Posts

TRAVEL SAFELY IN WELLINGTON DURING THE FESTIVE SEASON!
It is our responsibility as a tourism destination with a number of tourism attractions to educate...
read more
SUMMER FUN IN WELLINGTON
Searching for a spectacular summer holiday destination? Then look no further than the spectacular...
read more
VISIT BREYTENBACH CENTRE DURING THE HOLIDAY SEASON
During the festive season Breytenbach Center entertains with the sounds of Anna Davel and a Group...
read more
BUDGET BEATING FUN IN PAARL AND WELLINGTON
Summer is around the corner and the tourism offices in Paarl and Wellington have compiled a list of...
read more
WHERE TO FIND A DELICIOUS CHRISTMAS MEAL IN WELLINGTON
Enjoy Christmas with family and friends in the heart of the Winelands, Wellington, at one of the...
read more
Spectacular Summer dining in Wellington
A spectacular summer awaits visitors in Wellington with the warmer weather making al fresco dining a...
read more
Wellington is full of Culture
During the month of November Breytenbach Centre offers a variety of entertainment that will suit...
read more
Summer fun in Paarl and Wellington
Whether you’re in Cape Town for your #summerholidays from upcountry or enjoying a #staycation, head...
read more
UNWIND IN WELLINGTON
Celebrate summer with a fun picnic outing with family and friends to the beautiful town of...
read more
PAARL & WELLINGTON WINE TOURISM CELEBRATES THE ROOTS OF PINOTAGE
The Paarl & Wellington wine routes are celebrating International Pinotage Day on Saturday, 13...
read more

Go to blog