KURK Kontemporêr

Other
  • 14 Burger Street
  • Wellington, Western Cape
  • 7655
  • SOUTH AFRICA
  • +082 493 9087
PUBLIC PROFILE

Who are we?

KURK. KURKPROP. KURKTREK: KURKPROP PROMOSIES KURKKontemporêr is geleë in die Breytenbach Sentrum in Wellington (Burger Straat). Die Breytenbach Sentrum, oorspronklike woonhuis van Breyten Breytenbach dien nou as gemeenskapsentrum en oase vir kunsliefhebbers. KURKKontemporêr dien as die visuele spasie waar sensoriese kunste vanuit Wellington bemark word. ‘n Verskeidenheid wyne vanuit die Wellington streek word uitgestal, asook ‘n reeks verskillende konfyte, olyfolies, koffie, roomys en gedroogte produkte. Alles eie aan die streek. KURKKontemporêr bied kliënte die geleentheid om ‘n “Stukkie Wellington” op te maak, en saam te neem huistoe. Kontak Xania van der Merwe, eienaar van KURK by kurkprop.promosies@gmail.com of082 493 9087

Recent Activity

December 03

Sunè Samuels @KURK Kontemporêr posted the photos: 2019-11-23 12.24.30, 2019-07-22 16.22.25 (Places)

2 weeks ago

Like this?

Help share this page with others!